Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

WEER het ek onder die son gesien dat die wedloop nie is vir die vinniges en die oorlog nie vir die helde nie; en ook die brood is nie vir die wyse of ook rykdom vir die slimmes of ook guns vir die verstandiges nie; want tyd en lotgeval tref hulle almal.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:11 in konteks