Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 8:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daarna het die Leviete gekom om hulle dienswerk in die tent van samekoms voor Aäron en sy seuns te verrig; soos die Here Moses aangaande die Leviete beveel het, so het hulle met hulle gedoen.

Lees volledige hoofstuk Númeri 8

Kyk Númeri 8:22 in konteks