Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 35:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat die stede betref wat julle uit die besitting van die kinders van Israel gee — julle moet van die wat baie is, baie neem, en van die wat min is, min neem; elke stam moet van sy stede aan die Leviete gee volgens die erfdeel wat elkeen gaan kry.

Lees volledige hoofstuk Númeri 35

Kyk Númeri 35:8 in konteks