Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 33:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Kanaäniet, die koning van Arad, wat in die Suidland in die land Kanaän gewoon het, het gehoor dat die kinders van Israel aankom.

Lees volledige hoofstuk Númeri 33

Kyk Númeri 33:40 in konteks