Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 28:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Op dié manier moet julle elke dag, sewe dae lank, die vuurofferspys van lieflike geur vir die Here berei; by die voortdurende brandoffer moet dit berei word — en die drankoffer wat daarby behoort.

Lees volledige hoofstuk Númeri 28

Kyk Númeri 28:24 in konteks