Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 22:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hy boodskappers gestuur na Bíleam, die seun van Beor, in Petor wat by die Eufraat is, in die land van die kinders van sy volk, om hom te roep en te sê: Kyk, daar het ’n volk uit Egipte getrek; kyk, hulle het die oppervlakte van die land oordek en staan gelaer teenoor my.

Lees volledige hoofstuk Númeri 22

Kyk Númeri 22:5 in konteks