Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 8:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het daaruit voorgelees voor die plein wat voor die Waterpoort was, vandat dit lig geword het tot die middag, in teenwoordigheid van die manne en die vroue en die wat kon verstaan; en die ore van die hele volk was op die wetboek gerig.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 8

Kyk Nehemía 8:4 in konteks