Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 8:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het hy vir hulle gesê: Gaan, eet lekker spys en drink soet dranke en stuur porsies aan hulle vir wie niks berei is nie; want hierdie dag is heilig aan onse Here. Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die Here — dit is julle beskutting.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 8

Kyk Nehemía 8:11 in konteks