Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 8:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Nehemía — hy was die goewerneur — en Esra, die priester, die skrifgeleerde, en die Leviete wat die volk onderrig, aan die hele volk gesê: Hierdie dag is heilig aan die Here julle God; treur nie en ween nie! Want die hele volk het geween toe hulle die woorde van die wet hoor.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 8

Kyk Nehemía 8:10 in konteks