Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het in die nag deur die Dalpoort uitgery en na die kant van die Slangfontein en na die Aspoort toe; en ek het die mure van Jerusalem besigtig wat stukkend lê, en sy poorte wat deur vuur verteer was.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 2

Kyk Nehemía 2:13 in konteks