Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 2:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het ek my in die nag gereedgemaak, ek en enkele manne saam met my; maar ek het aan geen mens meegedeel wat my God in my hart gegee het om vir Jerusalem te doen nie; daar was ook geen dier by my nie, behalwe die dier waar ek op gery het.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 2

Kyk Nehemía 2:12 in konteks