Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 13:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sodra dit in die poorte van Jerusalem voor die sabbat donker was, het ek gesê dat die deure gesluit moes word; en ek het gesê dat hulle dit nie mag oopmaak tot ná die sabbat nie, en van my mense het ek by die poorte aangestel: geen vrag het op die sabbatdag mag inkom nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 13

Kyk Nehemía 13:19 in konteks