Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 13:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Het julle vaders nie so gehandel, sodat onse God oor ons en oor hierdie stad al hierdie onheil gebring het nie? Ja, julle vermeerder die toorngloed oor Israel deur die sabbat te ontheilig!

Lees volledige hoofstuk Nehemía 13

Kyk Nehemía 13:18 in konteks