Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 11:18-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. Al die Leviete in die heilige stad was tweehonderd-vier-en-tagtig.

19. En die poortwagters: Akkub, Talmon, en hulle broers wat wag gehou het by die poorte, was honderd-twee-en-sewentig.

20. En die ander Israeliete, priesters en Leviete, was in al die stede van Juda, elkeen in sy erfdeel.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 11