Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 11:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Mattánja, die seun van Miga, die seun van Sabdi, die seun van Asaf, leier van die lofsang, wat die „Loof Hom” aanhef by die gebed; en Bakbúkja, die tweede in rang onder sy broers; en Abda, die seun van Sámmua, die seun van Galal, die seun van Jedútun.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 11

Kyk Nehemía 11:17 in konteks