Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 10:14-29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

14. Die hoofde van die volk: Parhos, Pahat-Moab, Elam, Sattu, Bani,

15. Bunni, Asgad, Bébai,

16. Adónia, Bigwai, Adin,

17. Ater, Hiskía, Assur,

18. Hodía, Hasum, Bésai,

19. Harif, Ánatot, Nobai,

20. Magpías, Mesúllam, Hesir,

21. Mesesábeël, Sadok, Jaddúa,

22. Pelátja, Hanan, Anánja,

23. Hoséa, Hanánja, Hassub,

24. Hallóhes, Pilha, Sobek,

25. Rehum, Hasábna, Maäséja,

26. en Ahía, Hanan, Anan,

27. Mallug, Harim, Baäna.

28. En die res van die volk, die priesters, die Leviete, die poortwagters, die sangers, die tempelbediendes en almal wat hulle afgesonder het van die volke van die lande tot die wet van God, hulle vroue, hulle seuns en hulle dogters, almal wat enigsins kon verstaan,

29. het by hulle broers, die vername manne onder hulle, aangesluit, en hulle het onder eed en met beswering hulleself verplig om te wandel in die wet van God, wat deur die diens van Moses, die kneg van God, gegee is, en om te hou en te doen al die gebooie van die Here onse Here, en sy verordeninge en sy insettinge;

Lees volledige hoofstuk Nehemía 10