Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 10:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het by hulle broers, die vername manne onder hulle, aangesluit, en hulle het onder eed en met beswering hulleself verplig om te wandel in die wet van God, wat deur die diens van Moses, die kneg van God, gegee is, en om te hou en te doen al die gebooie van die Here onse Here, en sy verordeninge en sy insettinge;

Lees volledige hoofstuk Nehemía 10

Kyk Nehemía 10:29 in konteks