Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die oorblyfsel van Jakob tussen die nasies sal onder baie volke wees soos ’n leeu onder die diere van die woud, soos ’n jong leeu onder troppe kleinvee; wat, as hy deurtrek, vertrap en verskeur sonder dat iemand red.

Lees volledige hoofstuk Miga 5

Kyk Miga 5:7 in konteks