Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal die oorblyfsel van Jakob onder baie volke wees soos dou van die Here, soos reënbuie op die plante, wat op geen mens wag nie en ter wille van geen mensekind vertoef nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 5

Kyk Miga 5:6 in konteks