Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 2:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié dag sal hulle ’n spotlied oor julle aanhef en ’n klaaglied sing: Dit is gedaan — sal hulle sê — ons is heeltemal verwoes; die eiendom van my volk laat Hy van besitter verander. Hoe neem Hy dit van my af! Aan die afvalliges deel Hy ons velde uit.

Lees volledige hoofstuk Miga 2

Kyk Miga 2:4 in konteks