Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 8:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle moet dan by die ingang van die tent van samekoms bly, dag en nag, sewe dae lank; en julle moet die ordening van die Here hou, dat julle nie sterwe nie; want so is aan my bevel gegee.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 8

Kyk Levítikus 8:35 in konteks