Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 8:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moses het ook van die salfolie en van die bloed wat aan die altaar was, geneem en dit op Aäron, op sy klere, sowel as op sy seuns en op die klere van sy seuns gesprinkel. So het hy dan Aäron, sy klere, sowel as sy seuns en die klere van sy seuns geheilig.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 8

Kyk Levítikus 8:30 in konteks