Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 8:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses het dit geslag en die bloed geneem en daarvan met sy vinger rondom aan die horings van die altaar gestryk en die altaar ontsondig; maar die orige bloed het hy aan die onderkant van die altaar uitgegooi. So het hy dit dan geheilig deur daar versoening voor te doen.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 8

Kyk Levítikus 8:15 in konteks