Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 5:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as hy nie ’n stuk kleinvee kan bekostig nie, moet hy as boete vir wat hy gesondig het, twee tortelduiwe of twee jong duiwe aan die Here bring, een as sondoffer en een as brandoffer;

Lees volledige hoofstuk Levítikus 5

Kyk Levítikus 5:7 in konteks