Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en as boete vir die sonde wat hy gedoen het, aan die Here ’n ooi bring van die kleinvee, ’n skaaplam of ’n bok, as sondoffer. En die priester moet vir hom versoening doen weens sy sonde.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 5

Kyk Levítikus 5:6 in konteks