Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 26:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die land moet eers van hulle verlate wees en moet vir sy sabbatte vergoeding kry, terwyl dit woes lê sonder hulle; en húlle sal vir hul ongeregtigheid boet, omdat, ja, omdat hulle my verordeninge verwerp en hulle siel van my insettinge ’n afsku gehad het.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 26

Kyk Levítikus 26:43 in konteks