Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 26:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ook dan, as hulle in die land van hul vyande is, verwerp Ek hulle nie en het Ek van hulle geen afsku, sodat Ek ’n einde aan hulle sou maak en my verbond met hulle sou verbreek nie; want Ek is die Here hulle God.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 26

Kyk Levítikus 26:44 in konteks