Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 12:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VERDER het die Here met Moses gespreek en gesê:

2. Spreek met die kinders van Israel en sê: As ’n vrou swanger word en ’n seun baar, sal sy sewe dae lank onrein wees; soos in die dae van die onreinheid as sy onwel is, sal sy onrein wees.

3. En op die agtste dag moet hy aan die vlees van sy voorhuid besny word.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 12