Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 12:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet sy drie-en-dertig dae in die reinigingsbloed bly. Aan niks wat heilig is, moet sy raak nie en in die heiligdom mag sy nie kom nie totdat die dae van haar reiniging verby is.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 12

Kyk Levítikus 12:4 in konteks