Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 10:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle mag ook uit die ingang van die tent van samekoms nie uitgaan nie, dat julle nie sterwe nie; want die salfolie van die Here is op julle. En hulle het gehandel ooreenkomstig die woord van Moses.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 10

Kyk Levítikus 10:7 in konteks