Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Moses aan Aäron en sy seuns Eleásar en Ítamar: Laat julle hare nie loshang nie en maak geen skeure in julle klere nie, dat julle nie sterwe en Hy in toorn teen die hele vergadering losbreek nie. Maar julle broers, die hele huis van Israel, kan die brand beween wat die Here aangesteek het.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 10

Kyk Levítikus 10:6 in konteks