Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 4:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Pe. Die aangesig van die Here het hulle verstrooi, Hy sal hulle verder nie meer met welgevalle aansien nie. Vir die persoon van die priesters het hulle geen agting gehad, aan die grysaards het hulle geen genade bewys nie.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 4

Kyk Klaagliedere 4:16 in konteks