Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 4:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Samek. Staan opsy, onrein! — het die mense hulle toegeroep. Staan opsy, staan opsy, moenie aanraak nie! As hulle vlug, ja waggel, is onder die heidene gesê: Hulle mag hier nie langer vertoef nie.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 4

Kyk Klaagliedere 4:15 in konteks