Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sajin. Die Here het sy altaar verwerp, sy heiligdom ontheilig, die mure van haar paleise in die hand van die vyand oorgelewer; hulle het gedruis gemaak in die huis van die Here soos op ’n feesdag.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:7 in konteks