Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Get. Die Here het Hom voorgeneem om die muur van die dogter van Sion te verwoes; Hy het die meetsnoer gespan, sy hand nie teruggetrek van vernietiging nie; ja, Hy het voorskans en muur laat treur, saam sak hulle inmekaar.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:8 in konteks