Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Pe. Al jou vyande rek hulle mond oop oor jou, hulle spot en kners op die tande, hulle sê: Ons het verslind, ja, dit is die dag wat ons verwag het; ons het dit bereik, dit belewe!

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:16 in konteks