Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Samek. Almal wat met die pad verbygaan, slaan die hande saam oor jou; hulle spot en skud hulle hoof oor die dogter van Jerusalem: Is dit die stad waarvan hulle gesê het: Volmaak in skoonheid, vreugde van die hele aarde?

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:15 in konteks