Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe skreeu die volk, en hulle het op die horings geblaas; en toe die volk die geluid van die horing hoor, het die volk ’n groot krygsgeskreeu aangehef; en die muur het op sy plek ingeval, en die volk het in die stad geklim, elkeen reg voor hom uit, en hulle het die stad ingeneem.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:20 in konteks