Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want veertig jaar lank het die kinders van Israel in die woestyn getrek, totdat die hele volk omgekom het, die krygsmanne wat uit Egipte weggetrek het, wat nie aan die stem van die Here gehoorsaam was nie; vir wie die Here gesweer het dat Hy hulle die land nie sou laat sien wat die Here hulle vaders met ’n eed beloof het om aan ons te gee nie — ’n land wat oorloop van melk en heuning.

Lees volledige hoofstuk Josua 5

Kyk Josua 5:6 in konteks