Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Ek julle gebring in die land van die Amoriete wat oos van die Jordaan gewoon het, en hulle het teen julle geveg; maar Ek het hulle in julle hand gegee, sodat julle hul land in besit geneem het, en Ek het hulle voor julle uit verdelg.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:8 in konteks