Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar hulle het die Here aangeroep, en Hy het ’n duisternis gestel tussen julle en die Egiptenaars en die see oor hulle laat kom, sodat dit hulle oordek het, en julle eie oë het gesien wat Ek aan Egipte gedoen het. Daarna het julle baie dae in die woestyn gebly.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:7 in konteks