Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As julle die verbond van die Here julle God wat Hy julle beveel het, oortree en ander gode gaan dien en julle voor hulle neerbuig, dan sal die toorn van die Here teen julle ontvlam, en julle sal gou omkom uit die goeie land wat Hy aan julle gegee het.

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:16 in konteks