Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die antwoord was goed in die oë van die kinders van Israel, en die kinders van Israel het God geprys; en hulle het daar nie meer van gespreek om teen hulle op kommando te trek, om die land waarin die kinders van Ruben en die kinders van Gad gewoon het, te verwoes nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:33 in konteks