Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Pínehas, die seun van Eleásar, die priester, en die ouerstes teruggekeer van die kinders van Ruben en die kinders van Gad, uit die land Gílead na die land Kanaän, na die kinders van Israel, en hulle ’n antwoord gebring.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:32 in konteks