Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here brul uit Sion, en uit Jerusalem verhef Hy sy stem, sodat hemel en aarde bewe. Maar die Here sal ’n toevlug wees vir sy volk en ’n skuilplek vir die kinders van Israel.

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:16 in konteks