Ou Testament

Nuwe Testament

Job 42:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het al sy broers en al sy susters en al sy bekendes van vroeër na hom gekom en met hom saam brood geëet in sy huis; en hulle het met hom medelyde gehad en hom vertroos oor al die onheil wat die Here oor hom gebring het. En hulle het hom elkeen ’n geldstuk gegee en elkeen ’n goue ring.

Lees volledige hoofstuk Job 42

Kyk Job 42:11 in konteks