Ou Testament

Nuwe Testament

Job 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het by hom op die grond gaan sit, sewe dae en sewe nagte lank, sonder dat iemand ’n woord met hom gepraat het; want hulle het gesien dat die smart baie groot was.

Lees volledige hoofstuk Job 2

Kyk Job 2:13 in konteks