Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 59:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom is die reg ver van ons en bereik die geregtigheid ons nie; ons wag op lig, maar kyk, daar is duisternis; op ’n helder skynsel, maar ons wandel in dikke donkerheid.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 59

Kyk Jesaja 59:9 in konteks