Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 52:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

ONTWAAK, ontwaak, beklee jou met sterkte, o Sion, trek jou sierlike klere aan, o Jerusalem, heilige stad! Want in jou sal verder geen onbesnedene of onreine meer kom nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 52

Kyk Jesaja 52:1 in konteks