Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 2:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En baie volke sal heengaan en sê: Kom laat ons optrek na die berg van die Here, na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons sy weë kan leer en ons in sy paaie kan wandel. Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van die Here uit Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 2

Kyk Jesaja 2:3 in konteks